Elf skoolmeisies het doodgebrand en minstens 22 ander beseer in ‘n brand wat deur ‘n skoolkoshuis in die suide van Turkye geswiep het.
‘n Vrou wat by die koshuis in die dorp Aladag gewerk het, is ook dood in die brand.
The post 11 SKOOLMEISIES STERF IN KOSHUIS BRAND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.