‘n Zimbabwiese bank is met 500 000 Amerikaanse dollar beboet omdat hy die wet oortree het deur afbeeldings van die nuwe plaaslike banknote op sosiale media beskikbaar te stel.
Die sogenaamde obligasienote met dieselfde waarde as die Amerikaanse dollar, is Maandag in sirkulasie geplaas.
The post ZIMBABWIESE BANK BEBOET appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.