Die plaaslike regeringsvereniging, Salga, sê hy is besorg oor die benarde finansiële toestand van die land se meestal ANC beheerde munisipaliteite.
Salga se voorsitter, Parks Tau, sê Salga kyk deurlopend na maniere om munisipaliteite te ondersteun waar hulle hulp benodig en een aspek wat veral aandag moet kry, is finansiële bestuur.
The post KOMMER OOR FINANSIES VAN MUNISIPALITEITE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.