Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 02 Des 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Betroubare huushulp beskikbaar vir Donderdae, Vrydae en Saterdae. Skakel Magdaleen 082 044 5413

Soek betrekking – het die volgende ondervinding. Doen volledige boekhouding tot proefbalans op pastel 14. Asook debiteure ,en krediteure. Ondervinding in konstruksie admin. Dadelik beskikbaar. Skakel 0795113033

Ek soek dringend werk in bloemfontein. Is spontaan, eerlik, lojaal en het goeie ervaring in kantoorwerk, tikster of enige enige werk sal waardeur word. Skakel 078 229 2936

____________________________________________________________________________________________

VERKOPE

1. Enkelbed basis en kopstuk met matras plus spieëltafel – R600;
2. Volledige King Snake Golfstel en drasak – R1000.
Beide items in uitstekende toestand.
SKAKEL 083 412 1223

Ek het n SONY XPERIA M4 AQUA selfoon. Puik toestand 6 mnde oud. Geen krapmerke was heel beskerm
Al sy toebehore by. Kan onder water gaan met hom. Wil slegs R1500 vir hom hê. Kontak Jacques 0711504663

Ek het baie lapa gras, as iemand belangstel kan jul dit net kom afhaal. Skakel 082 350 8801

Het 2 trouroke om te verkoop. No. 34 en 38 prys R1,400 Elk. Skakel 0842030471.

Het voorlaaier Defy wasmasjien mooi toestand 100% werkend R900. Kontak 0768103922

Ek het n pragtige tekening van Bobby Skinstad wat geraam is, asook n krieketkolf van die destydse Goodyear Vrystaat Eagles wat geteken is. Ek soek R1200 vir altwee.Kontak Morne by 0844003948

____________________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Opsoek na tweedehandse plaveisel stene. Skakel 071 686 4144

Martin soek agripantisbolle te koop vir kontant skakel 0842362698

___________________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Woonstelle te huur by ons kinderhuis in Victoria laan 43, Willows Bloemfontein vanaf R1700 vir eenslaapkamer tot R4800 vir drie slaapkamer. Kontak Frank by 051 444 6955 of besoek ons kinderhuis vir die nodige aansoekvorms.

The post Koop en Verkoop – 02 Des 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!