Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KROKODIL RUK BOER SE ARM AF

$
0
0

’n 63-jarige man is in ’n kritieke toestand nadat ’n krokodil hom aangeval het terwyl hy ’n vis uit die water by die Komati-laagwaterbrug in Mpumalanga getrek het.

Allan Peeters, ’n boer van Sasolburg, wat met vakansie in Mpumalanga was, se
inkerarm is afgeruk, sy regtergewrig is vergruis en hy het weefselskade aan sy kuit opgedoen.

Sy beserings is van so ‘n ernstige aard dat hy later per helikopter na ‘n hospitaal in Johannesburg geneem is waar geopereer sal moet word om sy lewe te red.

The post KROKODIL RUK BOER SE ARM AF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!