Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VERKEERSAMPTENAAR GEARRESTEER VIR BEDROG, KORRUPSIE

$
0
0

Die Valke het gister ’n senior amptenaar van die verkeersafdeling op De Aar
in die Noord-Kaap in verband met grootskaalse bedrog en korrupsie in hegtenis geneem.

Dit volg op die inhegtenisneming van Elton Abrahams op 13 November waartydens die Valke op sowat R3,7 miljoen beslag gelê het.

Die 47-jarige verkeersamptenaar sal môre in die hof in Bellville verskyn.

The post VERKEERSAMPTENAAR GEARRESTEER VIR BEDROG, KORRUPSIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!