Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

AGRI OOS-KAAP VRA VIR BETER PAAIE

$
0
0
rosestad-100-6-nuus-agri-oos-kaap-vra-vir-beter-paaie

Uitspraak sal na verwagting dié week in die Hooggeregshof in Grahamstad gelewer word in die aansoek van Agri Oos-Kaap dat onderhouds- en herstelwerk van paaie in die Oos-Kaap gedoen word.

Die aansoek is teen die provinsiale direkteur-generaal van paaie en openbare werke gebring.

Volgens die landbou-organisasie beloop die huidige agterstand met onderhoud en herstelwerk aan paaie in die provinsie reeds R 25-miljard.

Die provinsie se grondpaaie word as die swakste in die land beskou.

The post AGRI OOS-KAAP VRA VIR BETER PAAIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!