Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

STAATSKAPING: DA TEEN ZUMA SE AANSOEK

Die DA gaan president Jacob Zuma se aansoek teenstaan dat ‘n hof die voormalige Openbare Beskermer se verslag oor staatskaping in hersiening neem. Die DA-leier, Mmusi Maimane, sê Zuma gebruik hofsake...

View Article


FIDEL CASTRO OP 90 OORLEDE

Suid-Afrikaanse politieke partye en ander instansies het hulle meegevoel betuig met die regering en mense van Kuba nadat die land se voormalige president, Fidel Castro, Vrydag in die ouderdom van 90...

View Article


NUWE OB DIEN IN KLAG TEEN MADONSELA

Die nuwe Openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het ’n strafregtelike klag teen die voormalige OB, Thuli Madonsela, ingedien. Volgens die Sunday Times is dit glo op aandrang van president Jacob Zuma....

View Article

MAN (22) VAS VIR SKOOLMEISIE SE MOORD

‘n 22-Jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord gister in die vroeë oggendure op ʼn 17-jarige skoolmeisie in die Nsavulani-nedersetting buite Giyani in Limpopo. Die provinsiale...

View Article

2200 STUDENTE SKRYF EKSAMEN BY STADION

Altesaam 2 200 studente het Vrydag in die Nelson Mandelabaai-stadion in Port Elizabeth eksamen geskryf. Die Nelson Mandela-Universiteit sê in ‘n verklaring studente skryf hul jaareindeksamens by die...

View Article


WOONBUURTE IN BFN SONDER WATER

Woonbuurte in die suide van Bloemfontein ervaar tans `n ernstige watertekort. Hospitaalpark, Fauna, Uitsig en Fleurdal het op die oomblik `n lae waterdruk of selfs geen water in hulle krane nie....

View Article

WINKEL BEROOF DEUR 2 MANS IN POLISIE-UNIFORMS

‘n Groot kettingwinkel in Uitenhage in die Oos-Kaap is Vrydagaand net ná sluitingstyd deur twee gewapende mans in polisie-uniforms van meer as R80 000 beroof. Volgens ‘n woordvoerder van ‘n...

View Article

STAATSKAPINGVERSLAG NA NVG, VALKE VERWYS

Die DA-leier, Mmusi Miamane, sê die Openbare Beskermer, advokaat Busisiwe Mkhwebane, het aan hom bevestig dat sy die verslag oor staatskaping na die Nasionale Vervolgingsgeaag en die Valke verwys het....

View Article


WAYDE EN SY AFRIGTER VEREER

Bloemfontein se goue Olimiese atleet en wereldrekordhouer in die 400 m vir mans, Wayde van Niekerk, is gisteraand nes verlede jaar weer as Suid-Afrika se Sportster van die Jaar én Sportman van die Jaar...

View Article


SKADE AAN METRORAIL KABELNETWERK WORD HERSTEL

Tegnici van Metrorail en Transnet in die Wes-Kaap werk steeds onverpoosd om die Metrorail kabelnetwerk te herstel nadat vandale groot skade oor die naweek aan toerusting aangerig het. Dit het Metrorail...

View Article

GROEP SOEK ZUMA UIT DIE NUK

Die vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee is met ‘n dag tot vandag verleng na afloop daarvan dat die minister van Toerisme, Derek Hanekom, gister ‘n mosie ingedien het om te vra dat...

View Article

KOMMER OOR MOORDE OP POLISIELEDE

Die Direktoraat vir Prioriteits-misdaadondersoeke het sy kommer uitgespreek oor die moord op drie polisielede die afgelope week in die Wes-Kaap. Twee konstabels wat van diens was, is vroeg...

View Article

CLINTON SE SPAN WIL STEMME IN WISCONSIN OORTEL

Die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, het Hillary Clinton berispe oor haar verkiesingspan se steun dat die stemme in die staat, Wisconsin, oorgetel moet word. Hy het sy Demokratiese...

View Article


OPPOSISIE-PARTYE KRITISEER VS LUR

Die Vrystaatse LUR vir finansies word skerp deur opposisie-partye gekritiseer oor die miljoene rande wat met die bekendmaking van die 2016-aansuiweringsbegroting vir die premierskantoor opsy gesit is....

View Article

POLISIEHOë SE LIGGAAM IN SY HUIS GEVIND

Die hoof van die polisie se veediefstaleenheid in die Vrystaat, die 54-jarige lt.kol Gert Jonker, is Vrydagoggend vroeg dood in sy huis in Langenhovenpark in Bloemfontein aangetref nadat hy homself...

View Article


VEEBOERE IN LIMPOPO VERWELKOM REëN

Veeboere in Limpopo het die onlangse reënval verwelkom hoewel hulle nog bedenkinge het oor die droogte. Die voorsitter van die Nasionale Opkomende Rooivleisprodusente-Organisasie, Dakalo Magwede, sê...

View Article

ZUMA: ANC OP ‘MESPUNT’

Suid-Afrika en die ANC se politiek is tans op ‘n mespunt gebalanseer nadat die ANC se nasionale uitvoerende komitee se vergadering wat met ‘n dag verleng is. ‘n Derde dag van die NUK se vergadering...

View Article


HITTEGOLF-TOESTANDE VIR BFN VOORSPEL

Toestande soortgelyk aan ‘n hittegolf word voorspel vir Bloemfontein tot Donderdag. Accuweather voorspel dat temperature sal wissel tussen 35 grade celcius vandag to so warm as 37 grade teen Woensdag....

View Article

14 BESEER IN ONGELUK IN HEIDEDAL

14 Mense is Maandagoggend beseer in ‘n ongeluk tussen drie voertuie in Heidedal in Bloemfontein. Die beseerdes is op die toneel in Dr. Belcherweg behandel nadat ‘n swaarvoertuig, ‘n taxi en motor in...

View Article

ACE KRY MEER, DROOGTEHULP MINDER BELANGRIK

Die Vryheidsfront Plus sê die R31 miljoen waarmee die departement van die premier se begroting verhoog is, is onnodig. Die LUR vir Finansies in die Vrystaat, Elsabe Rockman het ook Vrydag tydens haar...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live