Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VEEBOERE IN LIMPOPO VERWELKOM REëN

$
0
0

Veeboere in Limpopo het die onlangse reënval verwelkom hoewel hulle nog
bedenkinge het oor die droogte.

Die voorsitter van die Nasionale Opkomende Rooivleisprodusente-Organisasie, Dakalo Magwede, sê die veevoerkrale is baie droog.

Sy sê die hulp van die Departement van Landbou is ook nie genoeg nie.

Die Vhembe Veeboere-vereniging het op Thohoyandou vergader om die huidige droogte te bespreek.

Magwede sê boere het slegs vier sakke veevoer elk gekry wat nie genoeg is vir die aantal beeste wat hulle besit nie.

The post VEEBOERE IN LIMPOPO VERWELKOM REëN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!