Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

HITTEGOLF-TOESTANDE VIR BFN VOORSPEL

$
0
0

Toestande soortgelyk aan ‘n hittegolf word voorspel vir Bloemfontein tot Donderdag.

Accuweather voorspel dat temperature sal wissel tussen 35 grade celcius vandag to so warm as 37 grade teen Woensdag.

Die webstuise voorspel mooiweer toestande vir res van die week met min tot geen wolkbedekking.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens se Michael Nethavhani kom hittegolwe voor wanneer temperature vir meer as drie dae lank bo 35 grade celcius verwag word.

Aanstaande week word ook temperature bo 30 grade celcius verwag, met ‘n skraal moontlikheid van reën teen Woensdag.

The post HITTEGOLF-TOESTANDE VIR BFN VOORSPEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!