ANIKA-MOORDSAAK: VERDAGTE WEER IN HOF
Die 26-Jarige André van Wyk wat daarvan beskuldig word dat hy die 17-jarige skoolmeisie, Anika Smit, in 2010 vermoor het, verskyn na verwagting weer vandag in die landdroshof in Pretoria-Noord. Hy is...
View ArticleMEISIE (13) ONTVOER, VERKRAG: 7 MANS IN HOF
Sewe mans wat daarvan beskuldig word dat hul ’n 13-jarige meisie van Nyanga in die Kaapse Skiereiland na bewering ontvoer en verkrag het, sal vandag in die Wynberg-landdroshof verskyn. Die mans is...
View Article47 OP TOER IN GAMBELA AANGEHOU
Deelnemers wat met 24 veteraan-vliegtuie en ondersteuningsvliegtuie op ‘n geskiedkundige toer van Europa af oor Afrika na Suid-Afrika vlieg, is in Gambela in die weste van Ethiopië deur die owerhede...
View ArticleFAF DU PLESSIS GAAN APPELLEER
Die Internasionale Krieketraad het sy teleurstelling uitgespreek omdat Suid-Afrika se waarnemende kaptein, Faf du Plessis, gaan appelleer nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy met die bal gepeuter...
View ArticleZUMA VERSKYN VOOR KOMITEE OOR NKANDLA, OB-VERSLAG
Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het vanoggend bevestig dat president Jacob Zuma op 3 Desember voor die party se integriteitskomitee sal verskyn om Nkandla en die Openbare Beskermer...
View Article“VERNIETIGING VAN GROND KAN VOEDSELKRISIS SKEP”
Die omgewingsorganisasie, groundWork, het gewaarsku dat die vernietiging van grond in Mpumalanga in die nabye toekoms ’n voedselkrisis vir Suid-Afrika kan skep. Die organisasie sê in ‘n verslag die...
View ArticleMAN DOODGESKIET TYDENS KAPING
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem nadat ʼn man ten aanskoue van sy vriendin in Broederstroom in Noordwes doodgeskiet is. Die polisie se adjudant-offisier Mpeile Talane sê die paartjie is Woensdagaand...
View Article2 BEJAARDES ERG BESEER IN AANVAL
Twee bejaarde mans is vroeg gisteroggend ernstig beseer toe hulle in hul huis in Welkom in die Vrystaat deur ’n tuinwerker en ’n makker met ’n piksteel aangeval is. Polisiewoordvoerder, kaptein Stephen...
View ArticleKoop en Verkoop – 25 Nov 2016
POSTE EN BETREKKINGS Ek soek asseblief iemand wat my klein kind van 1 jaar kan leer swem. Asseblief stuur vir my name wat goeie verwysings het. Dankie Tel: 079 – 5034709 Enkel dame sonder afhanklikes...
View ArticleDELE VAN BFN STEEDS SONDER WATER
Groot dele van Bloemfontein is vandag nog sonder kraanwater, nadat Bloemwater vermoedelik nie betyds genoegsame skoon water in die Brandkop opgaardam kon pomp nie. Dit kom nadat troebel water...
View ArticleSA SE KREDIETGRADERING NET BO ROMMELSTATUS
Die kredietgraderingsagentskap, Fitch Ratings, het Suid-Afrika se kredietgradering op een kerf bo rommelstatus gehandhaaf maar het die vooruitsigte van stabiel na negatief aangepas weens volgehoue...
View ArticleVROU (50) VERMOOR: SAAK TEEN 2 TIENERS UITGESTEL
Die saak teen twee leerlinge, van onderskeidelik 16 en 17 jaar, wat aangekla word van die moord op ‘n 50-jarige ontvangsdame by hulle skool op Brits in Noordwes is vir verdere ondersoek tot die 30ste...
View ArticleKOMMER OOR RASSISTIESE VOORVALLE
AfriForum sê hy is bekommerd oor die growwe dubbele standaarde wat toegepas word wanneer daar oor rassistiese voorvalle gerapporteer of in die algemeen daaroor gesels word. Die burgerregte-organisasie...
View ArticleINWONERS PROTES TEEN SWAK DIENSLEWERING
Inwoners van die woonbuurt Newtown buite Fort Beaufort in die Oos-Kaap het gister die strate ingevaar uit protes teen onder meer gebrekkige dienslewering en ‘n gebrek aan werkgeleenthede. Die...
View ArticleCELL C DIEPER IN ROMMELSTATUS GEGRADEER
Die kredietgradeerder Moody’s het die selfoon maatskappy, Cell C, gisteraand tot nóg dieper in rommelstatus gradeer. Moody’s reken Cell C se skuldvlakke is te hoog vandaar die besluit. Dit is omdat...
View ArticleWEERMAG GENERAAL SE LIGGAAM IN SY HUIS GEVIND
Die polisie ondersoek die dood van ’n weermag generaal nadat hy gisteroggend dood in sy huis in Lyttelton, Centurion, gevind is. Die 51-jarige Brigadier-generaal Lindikhaya Mtirara se liggaam is met ‘n...
View ArticleKOPERS STROOM NA WINKELS VIR SWART VRYDAG
Swart Vrydag-kopers het gister in groot getalle op winkels regoor die land toegesak om hulle hande op die dag se winskopies te lê. In Kaapstad het kopers reeds van sesuur die oggend voor ‘n bekende...
View ArticleVERBOD OP VERKOOP VAN VUURWERKE IN DELHI
Indië se hooggeregshof het ‘n verbod geplaas op die verkoop van vuurwerke in die hoofstad, Delhi, en owerhede opdrag gegee om die skadelike uitwerking daarvan te ondersoek. Die hofbeslissing volg op ‘n...
View ArticleBOER DEUR 6 INBREKERS OORVAL
‘n Boer van Viljoenskroon in die Vrystaat, die 58-jarige Koos du Plessis, is gisteroggend omstreeks tweeuur deur ses gewapende inbrekers in sy plaashuis oorval. Die rowers, wat klapmusse gedra het, het...
View Article“MUGABE MOET ONMIDDELLIK BEDANK”
Die leier van Zimbabwe se opposisie Beweging vir Demokratiese Verandering, Morgan Tsvangirai, sê president Robert Mugabe is ‘n struikelblok vir ‘n ekonomiese ommekeer in die land en moet onmiddellik...
View Article