Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ZUMA VERSKYN VOOR KOMITEE OOR NKANDLA, OB-VERSLAG

$
0
0

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het vanoggend bevestig dat president Jacob Zuma op 3 Desember voor die party se integriteitskomitee sal verskyn om Nkandla en die Openbare Beskermer se verslag oor staatskaping te verduidelik.

Die koerant, Mail & Guardian, het vroeër berig dat daar nie aanklagte teen Zuma aanhangig gemaak is nie, en dat die komitee net met Zuma wil praat, en die stand van die organisasie met hom wil bespreek.

Die veteraan, Andrew Mlangeni, wat die voorsitter is van die integriteitskomitee, is deel van die 101 ANC-veterane wat vroeër Zuma se kop geëis het weens die verslag oor staatskaping en die mislukte vervolging van die minister van Finansies, Pravin Gordhan.

The post ZUMA VERSKYN VOOR KOMITEE OOR NKANDLA, OB-VERSLAG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!