Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

47 OP TOER IN GAMBELA AANGEHOU

$
0
0

Deelnemers wat met 24 veteraan-vliegtuie en ondersteuningsvliegtuie op ‘n
geskiedkundige toer van Europa af oor Afrika na Suid-Afrika vlieg, is in Gambela in die weste van Ethiopië deur die owerhede aangehou.

Hulle het glo nie magtiging gehad om oor die land te vlieg of daar te land nie.

Die groep van 47 mense, wat intussen weer vrygelaat is, is in ‘n lughawegebou aangehou en nie toegelaat om na ‘n hotel te gaan waar hul plek bespreek het nie.

Die groep wil in net meer as ‘n maand oor tien lande vlieg en op 37 plekke land met die veteraanvliegtuie wat in die 1930’s en 40’s gebou is.

The post 47 OP TOER IN GAMBELA AANGEHOU appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!