Sewe mans wat daarvan beskuldig word dat hul ’n 13-jarige meisie van Nyanga in die Kaapse Skiereiland na bewering ontvoer en verkrag het, sal vandag in die Wynberg-landdroshof verskyn.
Die mans is almal tussen die ouderdomme van 18 en 20.
Hulle het die meisie na bewering oornag in ‘n sinkhuis aangehou en haar die volgende dag laat gaan.
The post MEISIE (13) ONTVOER, VERKRAG: 7 MANS IN HOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.