POSTE EN BETREKKINGS
Ek soek asseblief iemand wat my klein kind van 1 jaar kan leer swem.
Asseblief stuur vir my name wat goeie verwysings het.
Dankie Tel: 079 – 5034709
Enkel dame sonder afhanklikes soek baie dringend werk in bloemfontein vanaf 5 Desember. Jare ervaring as tikster, algemene kanntoordame, persoonlike assistent of enige werk asb. bereid te leer. Salaris as vergoeding. Het eie vervoer. Whatsapp gerus 0782292936.
________________________________________________________________________________________
VERKOPE
HOKKIESTOK : Ek het ‘n GRAYS GX8000 hokkiestok met nuwe “GRAYS CHAMOIS GRIP” te koop. Lengte: 37,5duim.
Prys: R1 000. Kontak: 0798919095
Te koop: Café bar so goed soos nuut, 3 maande in werking R1500, swart radio kas vir sitkamer R50 asook 10 bed kussings +6 stoel kussings vir R180. Skakel Chrisman 082 677 9867
Ek het ‘n Aim 2 plaatstoof met ‘n oond (Kitchenette) vir R550 onderhandelbaar. Skakel Wilna 072 693 0921
“‘n Large Dames Motorfiets Baadjie in goie toestand. ( Pienk & Swart ) @ R 700.00
Dames Motorfiets Val Helm – Splinternuut om dringend te verkoop. @ R 1 400.00 onder handelbaar. Skakel 071 – 4716107
n 26 Raleigh elevation bergfiets, soos nuut – R1200. SKAKEL 084 210 2240
Kelvinater skottelgoed wasser soos nuut 450 rand skakel 0720272183
Swart Canvass cover seil 1,6meter vir Izuzu D/K bakkie R625 R270 sel 0737728890
Donker hout executive tipe lessenaar, 6 laaie, 1;6meter lank, en 1;1meter breed R550 sel 0834627523
Kis vrieskas te koop 500 rand 0734713992
Ek het n Samsaung automatiese bo-laai wasmasjien in goeie toestant te koop vir R 800 skakel Louise by 0826701138
__________________________________________________________________________________________
OPSOEKE
Opsoek na ‘n draad tuinstoele om te koop. Skakel Migo by 082 448 1600
Opsoek na ‘n Enkelbed Matras in baie goeie toestand asseblief
Sal ‘n “ DUK “ spons matras ook oorweeg.
Skakel 079 – 5034709
soek na 1) n box sak, 2) n meisies fiets 24”, 3) n meisies fiets vir n 9jaar oue dogter Ben 0796379319
Ek is opsoek na 50 kg beenmeel om plante mee te plant. Skakel Veronica by 0827852811. Baie dankie.
Ek is dringend opsoek na tweedehandse vloer teëls. Dit kan verskillende soort, kleur en size wees. Skakel 071 686 4144
The post Koop en Verkoop – 25 Nov 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.