Die saak teen twee leerlinge, van onderskeidelik 16 en 17 jaar, wat aangekla word van die moord op ‘n 50-jarige ontvangsdame by hulle skool op Brits in Noordwes is vir verdere ondersoek tot die 30ste van vandeesmaand uitgestel.
Die twee tieners, albei skoliere by die Rabboni Combined Christian-skool, het die vrou gekaap nadat sy vir hulle ‘n saamry geleentheid aangebied het.
The post VROU (50) VERMOOR: SAAK TEEN 2 TIENERS UITGESTEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.