Swart Vrydag-kopers het gister in groot getalle op winkels regoor die land toegesak om hulle hande op die dag se winskopies te lê.
In Kaapstad het kopers reeds van sesuur die oggend voor ‘n bekende kettingwinkel in die Goue Akker-winkelsentrum gewag dat hulle deure oopmaak.
Spotgoedkoop tv-stelle was baie gewild onder die winskopiejagters.
The post KOPERS STROOM NA WINKELS VIR SWART VRYDAG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.