Die polisie ondersoek die dood van ’n weermag generaal nadat hy gisteroggend dood in sy huis in Lyttelton, Centurion, gevind is.
Die 51-jarige Brigadier-generaal Lindikhaya Mtirara se liggaam is met ‘n skietwond aan sy bolyf op sy bed aangetref.
Volgens ‘n polisiewoordvoerder is ‘n vuurwapen naby die oorledene gekry.
Die generaal se familie is reeds van sy dood in kennis gestel.
The post WEERMAG GENERAAL SE LIGGAAM IN SY HUIS GEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.