Die kredietgradeerder Moody’s het die selfoon maatskappy, Cell C, gisteraand tot nóg dieper in rommelstatus gradeer.
Moody’s reken Cell C se skuldvlakke is te hoog vandaar die besluit.
Dit is omdat Cell C reeds skuldbetalings misgeloop het ingevolge Moody’s se definisie van wanbetaling, wat die herstrukturering van skuld insluit.
The post CELL C DIEPER IN ROMMELSTATUS GEGRADEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.