Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BOER DEUR 6 INBREKERS OORVAL

$
0
0

‘n Boer van Viljoenskroon in die Vrystaat, die 58-jarige Koos du Plessis, is gisteroggend omstreeks tweeuur deur ses gewapende inbrekers in sy plaashuis oorval.

Die rowers, wat klapmusse gedra het, het glo gedreig om hom te skiet en met ’n strykyster te brand en het hom vasgebind en met ‘n insekdoder in die gesig gespuit.

Die mans het met twee vuurwapens, ’n selfoon, hoëtroustel, tablet, TV, beursie met kaarte, en met die plaas se bakkie gevlug.

Die bakkie en ‘n haelgeweer is later sowat ses kilometer van die plaas af in die rigting van Kroonstad gevind.

The post BOER DEUR 6 INBREKERS OORVAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!