Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“MUGABE MOET ONMIDDELLIK BEDANK”

$
0
0

Die leier van Zimbabwe se opposisie Beweging vir Demokratiese Verandering, Morgan Tsvangirai, sê president Robert Mugabe is ‘n struikelblok vir ‘n ekonomiese ommekeer in die land en moet onmiddellik bedank.

Hy het gister MDC-ondersteuners in Harare toegespreek en gesê Mugabe moet terugstaan te midde van die verslegtende ekonomiese krisis in die land.

Tsvangirai sê Mugabe het misluk en moet plek maak vir nuwe bloed.

The post “MUGABE MOET ONMIDDELLIK BEDANK” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!