Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2200 STUDENTE SKRYF EKSAMEN BY STADION

$
0
0

Altesaam 2 200 studente het Vrydag in die Nelson Mandelabaai-stadion in Port Elizabeth eksamen geskryf.

Die Nelson Mandela-Universiteit sê in ‘n verklaring studente skryf hul jaareindeksamens by die stadion nadat die kampus vroeër deur betogers van die Fees Must Fall-veldtog ontwrig is.

Die getal studente wat eksamens afgelê het, is sowat ‘n driekwart van alle studente wat eksamens sou kon aflê.

Sowat 13% van studente het aangedui dat hulle hul eksamens van 9 tot 24 Januarie wil aflê.

The post 2200 STUDENTE SKRYF EKSAMEN BY STADION appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!