Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KOMMER OOR MOORDE OP POLISIELEDE

$
0
0

Die Direktoraat vir Prioriteits-misdaadondersoeke het sy kommer uitgespreek
oor die moord op drie polisielede die afgelope week in die Wes-Kaap.

Twee konstabels wat van diens was, is vroeg Saterdagoggend in twee afsonderlike voorvalle doodgeskiet.

Dinsdagaand is konstabel Amanda Ladlokova aan diens doodgeskiet.

Die hoof van die Valke, Mthandazo Ntlemeza, sê aanvalle op polisielede bly ‘n prioriteitsmisdaad, omdat dit die veiligheid van die gemeenskap bedreig. Hy sê ‘n aanval op ‘n polisielid is ‘n aanval op die staat.

Ntlemeza sê die polisie sal nie rus totdat al die oortreders vasgetrek is nie.

The post KOMMER OOR MOORDE OP POLISIELEDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!