Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

CLINTON SE SPAN WIL STEMME IN WISCONSIN OORTEL

$
0
0

Die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, het Hillary Clinton
berispe oor haar verkiesingspan se steun dat die stemme in die staat, Wisconsin, oorgetel moet word.

Hy het sy Demokratiese teenstander daaraan herinner dat sy reeds toegegee het dat sy verloor het en in die presidensiële debatte gepleit het dat die verkiesingsuitslae aanvaar moet word.

Trump het Wisconsin naelskraap gewen en die kandidaat van die Groen Party, Jill Stein, het gevra vir die hertelling van die stemme.

The post CLINTON SE SPAN WIL STEMME IN WISCONSIN OORTEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!