President van Frankryk belowe transformasie
Die president van Frankryk, Emmanuel Macron het verreikende transformasie in sy land en Europa belowe in ’n buitengewone toespraak voor ’n gesamentlike sitting van die parlement in die paleis van...
View Article“Verhouding tussen SAKP en Zuma het verbrokkel”
Die sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Kommuniste party, Blade Nzimande, sê die verhouding tussen die SAKP en die ANC-president, Jacob Zuma het verbrokkel. Nzimande het verduidelik waarom die...
View ArticleMalema vlugtig in die hof; saak uitgestel
Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters- die EFF- Julius Malema, het vanoggend vlugtig in die Newcastle-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn op ‘n aanklag dat hy sy ondersteuners aanhits om grond...
View ArticlePlanne om Bfn-stadsaal oor te bou
Voorafwerk en studies om die Bloemfonteinse stadsaal oor te bou kan tot ses maande neem om afgehandel te word. Versekeraars van die Mangaung Metro-munisipalieit sal ingenieurs aanstel om ondersoek in...
View Article5 vas vir besit van onwettige vuurwapens
Vyf mans is in Thabong buite Welkom in hegtenis geneem vir die onwettige besit van vuurwapens. Die arrestasies gistermiddag volg nadat die polisie inligting ontvang het wat daartoe gelei het dat die...
View ArticleMunisipaliteit vermors miljoene rande
Die Mantsopa-munisipaliteit in Ladybrand het meer as R9 miljoen vermors op rente op agterstallige rekeninge. Die rente word gehef op agterstallige skuld aan onder meer Eskom, die Ontwikkelingsbank van...
View Article“SAL vermors geld aan borgskappe”
Terwyl die staat die afgelope naweek dringend moes ingryp om bankrot Suid-Afrikaanse Lugdiens met miljarde rande te red, sê die Vryheidsfront Plus die lugdiens vermors honderde miljoene rande aan...
View ArticleVrou doodgeskiet deur rowers
’n 26-jarige vrou is doodgeskiet toe sy ná ’n rooftog by ’n slaghuis in Stikland, Kaapstad, buite gehardloop het toe die rowers hulle uit die voete maak. Haar liggaam het op die sypaadjie gelê toe haar...
View ArticleStadsaal-brand: Ondersoek reeds afgehandel
Forensiese ondersoeke deur die polisie na die onlangse brand wat die Bloemfonteinse stadsaal in puin gelaat het, is reeds afgehandel. ‘n Verslag word nou na die stadsraad se versekeraars gestuur. Dit...
View ArticleBotsing buite Machadodorp: Dodetal styg
Die dodetal in vanoggend se botsing buite Machadodorp in Mpumalanga tussen ‘n bus en vragmotor het tot agtien gestyg. Sestien mense is by die ongelukstoneel op die R-541 deur paramedici dood verklaar....
View ArticleSanef dien hofaansoek in teen BLF
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, Sanef, het ‘n dringende hofaansoek teen Black First Land First en sy leier, Andile Mngxitama ingedien. Sanef vra die hooggeregshof in Johannesburg vir ‘n...
View ArticleHof besluit oor Vuurwapenbeheerwet
Alle vuurwapens wat onder die Vuurwapenbeheerwet aan hul eienaars uitgereik is, en waarvan die lisensies hernu moet word of moes word, sal geldig bly totdat die konstitusionele hof hieroor besluit. Die...
View ArticleANC ontken hy vertraag die inwerkingstelling van NOP
Die ANC het ontken dat die regering die inwerkingstelling van die Nasionale Ontwikkelingsplan vertraag. Kritici beskuldig die regering daarvan dat hy toegee aan vakbonde om die plan te laat ontspoor....
View ArticleMigrante verdrink aan kus van Marokko
Daar word gevrees dat ongeveer 50 migrante aan die kus van Marokko verdrink het toe hulle probeer het om Europa met ‘n rubberboot te bereik. Die Spaanse kuswag het drie uitgeputte mans van die boot...
View Article“Die verkragting van demokrasie”
Die ANC-veteraan en lid van die party se NUK, Mathews Phosa, het die voorstel van `n kompromie in die party se leierskapstryd veroordeel. Die ANC in KwaZulu-Natal het by die beleidskonferensie in...
View Article“Staatskaping, Guptas was nie bespreek nie”
Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo, sê die kwessie van staatskaping en die Gupta-familie se onbehoorlike invloed op regeringsbesluite, is nie bespreek by die ANC se kommissie oor vrede en...
View ArticleMan gearresteer vir meisie (14) se verkragting, moord
Uit Kaapstad word berig dat ‘n 19-jarige man in hegtenis geneem in verband met die verkragting van en moord op `n 14-jarige meisie. Cameron Britz se liggaam is Sondag in bosse naby haar huis aangetref....
View Article“Terreur-tweeling” weer in hof
Die terreurverdagtes, Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie sal vandag weer in die Johannesburgse landdroshof verskyn. Die tweelingbroers word daarvan aangekla dat hulle aanvalle op die Amerikaanse ambassade...
View ArticleRekenaars uit Valke se hoofkantoor gesteel
’n Onbekende aantal rekenaars, wat sensitiewe inligting bevat, is in die vroeë oggendure uit die hoofkantoor van die Valke in Silverton, Pretoria gesteel. ‘n Woordvoerder van die Valke, Brigadier...
View Article7 sterf in brand by Jhb-gebou
Sewe mense is vanoggend dood toe ‘n brand in ‘n nege verdiepinggebou in die Johannesburgse middestad uitgebreek het. Een van die slagoffers is dood toe hy uit die brandende gebou gespring het. Vier...
View Article