Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Stadsaal-brand: Ondersoek reeds afgehandel

$
0
0
Planne om Bfn stadsaal oor te bou

Forensiese ondersoeke deur die polisie na die onlangse brand wat die
Bloemfonteinse stadsaal in puin gelaat het, is reeds afgehandel.

‘n Verslag word nou na die stadsraad se versekeraars gestuur.

Dit kan na berig word ongeveer ses maande duur voordat al die voorafwerk en studies afgehandel is om die afgebrande stadsaal in die Rosestad te herbou.

The post Stadsaal-brand: Ondersoek reeds afgehandel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!