![Vrou doodgeskiet deur rowers](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Crime_Scene-31-150x150.jpg)
’n 26-jarige vrou is doodgeskiet toe sy ná ’n rooftog by ’n slaghuis in Stikland, Kaapstad, buite gehardloop het toe die rowers hulle uit die voete maak.
Haar liggaam het op die sypaadjie gelê toe haar geskokte familielede by die skiettoneel opgedaag het.
Die vier rowers wat in ‘n wit Bantam-bakkie weggejaag het, word nog gesoek.
The post Vrou doodgeskiet deur rowers appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.