Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC ontken hy vertraag die inwerkingstelling van NOP

$
0
0
ANC ontken hy vertraag die inwerkingstelling van NOP

Die ANC het ontken dat die regering die inwerkingstelling van die Nasionale
Ontwikkelingsplan vertraag.

Kritici beskuldig die regering daarvan dat hy toegee aan vakbonde om die plan te laat ontspoor.

Die NOP is daarop gemik om teen 2030 armoede uit te skakel en ongelykheid te verminder.

Volgens die regering kan die doelwitte bereik word deur die inklusiewe ekonomie te vergroot, die staat se kapasiteit te verhoog en etiese leierskap te bevorder.

The post ANC ontken hy vertraag die inwerkingstelling van NOP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!