Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Migrante verdrink aan kus van Marokko

$
0
0
Migrante verdrink aan kus van Marokko

Daar word gevrees dat ongeveer 50 migrante aan die kus van Marokko
verdrink het toe hulle probeer het om Europa met ‘n rubberboot te bereik.

Die Spaanse kuswag het drie uitgeputte mans van die boot naby Spanje se Alboran-eiland gered en na ‘n hospitaal in Almeria in die suide van Spanje geneem.

Die kuswag het die omgewing waar die boot gevind is gefynkam vir moontlike ander oorlewendes.

The post Migrante verdrink aan kus van Marokko appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!