Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Die verkragting van demokrasie”

$
0
0

Die ANC-veteraan en lid van die party se NUK, Mathews Phosa, het die voorstel van `n kompromie in die party se leierskapstryd veroordeel.

Die ANC in KwaZulu-Natal het by die beleidskonferensie in Johannesburg voorgestel dat indien die adjunkpresident, Cyril Ramaphosa of Nkosazana Dlamiuni-Zuma in Desember tot ANC-president verkies word, die verloorder outomaties as adjunk-president aangewys word.

Phosa het die voorstel as die verkragting van demokrasie bestempel.

The post “Die verkragting van demokrasie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!