!["Staatskaping, Guptas was nie bespreek nie"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-248-150x150.png)
Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo, sê die kwessie van staatskaping en die Gupta-familie se onbehoorlike invloed op regeringsbesluite, is nie bespreek by die ANC se kommissie oor vrede en veiligheid nie.
Mahlobo reken die Guptas en hulle beweerde invloed hou geen bedreiging in vir die land se soewereiniteit nie.
Hy sê korrupsie moet uitgeroei word en die party het die regering aangesê om ‘n kommissie van ondersoek na staatskaping aan te stel.
The post “Staatskaping, Guptas was nie bespreek nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.