![Man gearresteer vir meisie (14) se verkragting, moord](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-249-150x150.png)
Uit Kaapstad word berig dat ‘n 19-jarige man in hegtenis geneem in verband met die verkragting van en moord op `n 14-jarige meisie.
Cameron Britz se liggaam is Sondag in bosse naby haar huis aangetref.
Haar familie het Cameron Saterdag as vermis by die polisie aangemeld.
The post Man gearresteer vir meisie (14) se verkragting, moord appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.