!["Terreur-tweeling" weer in hof](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-250-150x150.png)
Die terreurverdagtes, Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie sal vandag weer in die Johannesburgse landdroshof verskyn.
Die tweelingbroers word daarvan aangekla dat hulle aanvalle op die
Amerikaanse ambassade en Joodse instansies in Suid-Afrika beplan het.
Die twee het na bewering bande met die sogenaamde Islamitiese Staat.
The post “Terreur-tweeling” weer in hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.