![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Valke-23-150x150.jpg)
’n Onbekende aantal rekenaars, wat sensitiewe inligting bevat, is in die vroeë oggendure uit die hoofkantoor van die Valke in Silverton, Pretoria gesteel.
‘n Woordvoerder van die Valke, Brigadier Hangwani Mulaudzi, het aan News24 gesê hulle het vanoggend vroeg bewus geword van die inbraak.
Geen dossiere is na berig word tydens die inbraak gesteel nie.
The post Rekenaars uit Valke se hoofkantoor gesteel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.