![7 sterf in brand by Jhb-gebou](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-251-150x150.png)
Sewe mense is vanoggend dood toe ‘n brand in ‘n nege verdiepinggebou in die Johannesburgse middestad uitgebreek het.
Een van die slagoffers is dood toe hy uit die brandende gebou gespring het.
Vier ander mense wat op die gebou se dak vasgekeer is, is gered.
The post 7 sterf in brand by Jhb-gebou appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.