Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

President van Frankryk belowe transformasie

$
0
0

Die president van Frankryk, Emmanuel Macron het verreikende transformasie in sy land en Europa belowe in ’n buitengewone toespraak voor ’n gesamentlike sitting van die parlement in die paleis van Versailles.

Hy wil die hoeveelheid parlementslede met ’n derde verminder, burgers meer mag gee om petisies te gebruik om belangrike onderwerpe op die parlement se agenda te kry en proporsionele verteenwoordiging in die Franse parlement te verhoog.

Macron het gesê indien die parlement nie vinnig genoeg van sy beoogde institusionele hervormings goedkeur nie , hy ’n referendum daaroor sal uitroep.

The post President van Frankryk belowe transformasie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!