![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Gun-23-150x150.jpg)
Vyf mans is in Thabong buite Welkom in hegtenis geneem vir die onwettige besit van vuurwapens.
Die arrestasies gistermiddag volg nadat die polisie inligting ontvang het wat daartoe gelei het dat die verdagtes aangekeer het en beslag is het op die onwettige vuurwapens.
Altesaam 34 wapens en 15 rondes is in hulle besit gevind.
Die polisie se Malebo Khosana sê hulle werk onverpoosd om onwettige vuurwapens uit die gemeesnskap te hou.
Al vyf verdagtes sal binnekort in die plaaslike landdroshof verskyn.
The post 5 vas vir besit van onwettige vuurwapens appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.