Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Planne om Bfn-stadsaal oor te bou

$
0
0
Planne om Bfn stadsaal oor te bou

Voorafwerk en studies om die Bloemfonteinse stadsaal oor te bou kan tot ses maande neem om afgehandel te word.

Versekeraars van die Mangaung Metro-munisipalieit sal ingenieurs aanstel om ondersoek in te stel na die strukture van die stadsaal om te bepaal hoe die beskadigde strukture oorgebou moet word.

Netwerk24 berig die Erfenisraad sal ook help om te bepaal wat
kosbaar is en behoue moet bly in die beplande herstelwerk.

Die metro moet ook amptelik by die Erfenisraad aansoek doen om die gebou te laat herstel.

The post Planne om Bfn-stadsaal oor te bou appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!