Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters- die EFF- Julius Malema, het vanoggend vlugtig in die Newcastle-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn op ‘n aanklag dat hy sy ondersteuners aanhits om grond te beset.
Malema het na bewering dié uitlatings in November verlede jaar op Newcastle gemaak.
Die saak is tot 6 Julie uitgestel.
The post Malema vlugtig in die hof; saak uitgestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.