Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde boer op sy kleinhoewe vermoor

Piet Jacobs. Foto: Netwerk24 ’n Bejaarde boer van Hartswater, die 79-jarige Piet Jacobs, is Saterdag op sy kleinhoewe vermoor. Volgens ‘n veiligheidsverteenwoordiger van die Vaalharts-landbou-unie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oproepe oor Gordhan is “faksionele paleispolitiek”

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty het oproepe dat die minister van Finansies, Pravin Gordhan, afgedank moet word, bestempel as faksionele paleispolitiek. Die SAKP se hoofsekretaris, Blade Nzimande,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oud-regter Essa Moosa op 81 oorlede

President Jacob Zuma het sy meegevoel betuig met die familie van oud-regter Essa Moosa wat gisteroggend by sy huis in Rondebosch, Kaapstad, op die ouderdom van 81 jaar oorlede is. Hy sê Moosa – wat in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

100kg tik by O.R. Tambo gevind

Doeanebeamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het Vrydag met behulp van hul snuffelhonde 100 kg kristal-metam-fetamien (tik) by die O.R. Tambo Internasionale Lughawe by Kemptonpark onderskep....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mangaung lewer geen dienste na staking, vandalisme

Die Mangaung-metro in Bloemfontein het die afgelope naweek glo geen dienste gelewer aan belastingbetalers ná Vrydag se groot staking in die ingangsportaal van die Bram Fischer-munisipale gebou nie....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brandfort sonder water, krag

Die hele Brandfort was gister sonder water en krag ná ’n week lange waterkrisis, waarin ’n elektrisiën wat Saterdag probeer het om die probleem te help oplos, ook verbrand is toe ’n kragboks in sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Berigte spekuleer dat kabinetskommeling kan plaasvind

Woordvoerders van die regering sê toenemende berigte van ‘n dreigende kabinetskommeling is voortydig en dat president Jacob Zuma ‘n baie besige skedule het. Verskeie mediaberigte spekuleer dat ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 in hof vir besit van Mandrax-tablette

Twee mense sal na verwagting vandag in die landdroshof in Bloemfontein verskyn nadat hulle Vrydag in die vroeë oggendure op die N1 sowat 30 kilometer van die stad in hegtenis geneem toe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parlement ontken groot koste van staatsrede

Die parlement het ontken dat die koste van alles rondom president Jacob Zuma se staatsrede minstens R11 miljoen gekos het soos wat die DA beweer. Die parlement sê in ‘n verklaring die bewerings is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swaar reën in Chili eis 3 lewens

Minstens drie mense is dood en 19 word vermis ná swaar reën in Chili. Talle mense is deur oorstromings en modderstortings van die buitewêreld afgesny. Miljoene mense in die hoofstad, Santiago, sit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KYK: Groot Oscar blaps van die aand

Nuus oor die Oscar-toekennings in Los Angeles is dat La La Land die meeste Oscars ingepalm het. Dit sluit in beste rolprent, beste oorspronklike klankbaan, beste rolprentfotografie, Emma Stone vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kommer oor groot aantal padongelukke

Verkeersowerhede het weereens hul kommer uitgespreek oor die groot aantal mense wat die naweek dood is in padongelukke op die land se paaie. In die ergste van die ongelukke is 10 mense dood toe ’n taxi...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Regering moet optree teen plaasmoorde”

Die vakverbond, Fedusa, en ‘n filiaal, Saptu, het ʼn beroep op die regering gedoen om daadwerklik op te tree om plaasmoorde te beëindig. Die hoofsekretaris van Fedusa, Dennis George, sê dit is hoog tyd...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rustenburgse man doodgeskiet tydens rooftog

‘n Rustenburgse inwoner, die 62-jarige Soutie du Randt, is Saterdagnag tydens ‘n rooftog in sy huis doodgeskiet. Polisiewoordvoerder, sersant Kelebogile Moleko, sê Du Randt en sy vrou, Etricia, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

RFD ondersoek munisipale raadslede se pensioenfonds

Die Raad op Finansiële Dienste (RFD) ondersoek moontlike bedrog en korrupsie ter waarde van miljoene rande by die munisipale raadslede se pensioenfonds. Woordvoerder Corlia Buitendag, het aan Netwerk24...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 27 Feb 2017

POSTE EN BETREKKINGS Op soek na ‘n gekwalifiseerde naeltegnikus wat belang stel om spasie te deel in Langenhovenpark. studio by huis. Kontak : Antonette by 0836391161 Dringend opsoek na werk as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lesse met Lizelle: Strykysters, kreukels en keuses

Daar is blykbaar ‘n kuns aan stryk.  Nee, nie om al die lyne simmetries en reguit in te stryk of uit te stryk nie. Nee, die kuns lê daarin om seker te maak dat die draad van die strykyster langer leef...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Wittes het gewerk, betaal vir grond”

Regmatige grondeienaars het gewerk en betaal vir hul grond. Hulle gaan nie daaroor jammer sê nie. So het dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, gesê tydens ‘n mosie Dinsdag in die parlemen top...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta verkeer ontwrig deur steenkoolvragmotors

Die burgemeester van die groter Pretoria gebied, Solly Msimanga, sê hy het die metropolisie opdrag gegee om vragmotors te skut as die bestuurders op paaie stop en uitklim. Verkeer in Pretoria is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Koste te groot om Statebondspele in Durban aan te bied”

Durban staan op die punt om die vergunning te verloor om die Statebondspele in 2022 aan te bied nadat die organisasie se tegniese span ‘n finale ondersoek gedoen het. Die voorsitter van die Statebond...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live