Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Berigte spekuleer dat kabinetskommeling kan plaasvind

$
0
0
Berigte spekuleer dat kabinetskommeling kan plaasvind

Woordvoerders van die regering sê toenemende berigte van ‘n dreigende
kabinetskommeling is voortydig en dat president Jacob Zuma ‘n baie besige skedule het.

Verskeie mediaberigte spekuleer dat ‘n kabinetskommeling selfs vandag nog kan plaasvind.

Dit volg nadat die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, verlede week as LP ingehuldig is.

Bronne na aan die teen-Zuma-faksie sê verskeie ministers sal bedank indien daar enige drastiese veranderinge aan die Tesourie gemaak word.

Zuma reis vandeesweek na Indonesië en gaan ‘n SAOG-vergadering in Swaziland bywoon, waarna hy ‘n afvaardiging van die Iranese regering gaan ontvang.

Die SAKP se tweede adjunksekretaris, Jeremy Cronin, het Vrydag aangedui dat kabinetslede van dié party gevra kan word om te bedank indien die president finans-minister Pravin Gordhan sou afdank.

The post Berigte spekuleer dat kabinetskommeling kan plaasvind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!