Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Brandfort sonder water, krag

$
0
0
Brandfort sonder water, krag

Die hele Brandfort was gister sonder water en krag ná ’n week lange
waterkrisis, waarin ’n elektrisiën wat Saterdag probeer het om die probleem te help oplos, ook verbrand is toe ’n kragboks in sy gesig ontplof het.

Netwerk24 berig volgens Marieta Visser, DA-raadslid van die Masilonyana-munisipaliteit, het inwoners Saterdag vir water by Brandfort se wateraanleg gesoebat nadat daar al van verlede Maandag af nie water is nie.

Intussen het die elektrisiteit waarmee die water gepomp moes word toe ’n gebarste waterpyp wel herstel is, ook Saterdagmiddag afgegaan.

‘n Kragboks het in Ernst Tema, ’n elektrisiën van die munisipaliteit, se gesig ontplof toe hy die probleem wou regstel.

Hy is in ’n ernstige toestand in die Pelonomi-hospitaal se waakeenheid opgeneem.

The post Brandfort sonder water, krag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!