Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Pta verkeer ontwrig deur steenkoolvragmotors

$
0
0
Pta verkeer ontwrig deur steenkoolvragmotors

Die burgemeester van die groter Pretoria gebied, Solly Msimanga, sê hy het die metropolisie opdrag gegee om vragmotors te skut as die bestuurders op paaie stop en uitklim.

Verkeer in Pretoria is vanoggend erg ontwrig deur bestuurders van steenkoolvragmotors wat aan ’n optog in die middestad gaan deelneem.

In ’n twiet sê die stadsraad hulle het toestemming vir dié optog geweier.

The post Pta verkeer ontwrig deur steenkoolvragmotors appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!