Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Koste te groot om Statebondspele in Durban aan te bied”

$
0
0
"Koste te groot om Statebondspele in Durban aan te bied"

Durban staan op die punt om die vergunning te verloor om die Statebondspele in 2022 aan te bied nadat die organisasie se tegniese span ‘n finale ondersoek gedoen het.

Die voorsitter van die Statebond Spele Federasie, Louise Martin, sal vandag pres. Jacob Zuma oor die organisasie se besluit verwittig.

Die minister van sport, Fikile Mbabula, het gesê die koste om die Statebondspele in Durban aan te bied het te hoog en onbekostigbaar geword.

The post “Koste te groot om Statebondspele in Durban aan te bied” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!