Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Swaar reën in Chili eis 3 lewens

$
0
0
Swaar reën in Chili eis 3 lewens

Minstens drie mense is dood en 19 word vermis ná swaar reën in Chili.

Talle mense is deur oorstromings en modderstortings van die buitewêreld afgesny.

Miljoene mense in die hoofstad, Santiago, sit sonder drinkwater omdat die Maipo-rivier, wat drinkwater aan die meeste huishoudings in die stad verskaf, met modder en rommel besoedel is.

Die owerhede het gelas dat restaurante en sake-ondernemings gesluit bly en die heropening van skole is ook uitgestel.

The post Swaar reën in Chili eis 3 lewens appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!