Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Parlement ontken groot koste van staatsrede

$
0
0
Parlement ontken groot koste van staatsrede

Die parlement het ontken dat die koste van alles rondom president Jacob Zuma se staatsrede minstens R11 miljoen gekos het soos wat die DA beweer.

Die parlement sê in ‘n verklaring die bewerings is selektief, eensydig en misleidend.

Volgens die DA se hoofsweep, John Steenhuisen, dui antwoorde van die Polisiediens en die departement van Openbare Werke op parlementêre vrae dat R11 miljoen bestee is en dat die bedrag selfs hoër kan wees.

The post Parlement ontken groot koste van staatsrede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!