Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Oproepe oor Gordhan is “faksionele paleispolitiek”

$
0
0
Oproepe oor Gordhan is "faksionele paleispolitiek"

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty het oproepe dat die minister van
Finansies, Pravin Gordhan, afgedank moet word, bestempel as faksionele
paleispolitiek.

Die SAKP se hoofsekretaris, Blade Nzimande, het ná ‘n driedaagse vergadering van die party se sentrale komitee gesê die meeste besprekings het gegaan oor die kommerwerkkende turbulensie en faksionalisme binne die alliansie onder ANC-leiding.

Hy het hom ook namens die party uitgespreek teen die aanstelling van Eskom se gewese uitvoerende hoof, Brian Molefe, en gesê dit was onbedag.

The post Oproepe oor Gordhan is “faksionele paleispolitiek” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!