![RFD ondersoek munisipale raadslede se pensioenfonds](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/kk-101-150x150.png)
Die Raad op Finansiële Dienste (RFD) ondersoek moontlike bedrog en korrupsie ter waarde van miljoene rande by die munisipale raadslede se pensioenfonds.
Woordvoerder Corlia Buitendag, het aan Netwerk24 bevestig dat hulle besig is om die fonds te ondersoek.
Die uitvoerende hoof van die pensioenfonds Mildred Mlinjana, sê bewerings dat sowat R97 miljoen uit die fonds gesteel is, is in dié stadium ongegrond.
The post RFD ondersoek munisipale raadslede se pensioenfonds appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.