Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 27 Feb 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Op soek na ‘n gekwalifiseerde naeltegnikus wat belang stel om spasie te deel in Langenhovenpark. studio by huis. Kontak : Antonette by 0836391161

Dringend opsoek na werk as koerier, drywer. Het kode 08 en 02 lisensie, het Gr 12, GrA met C.I.T. retail en armed response. Baie ondervinding as area bestuurder, site manager in sekerheid bedryf. Ek het ook ‘n uitstekende gesondheid. Enige pos sal in orde wees. Skakel 072 780 1588

Goeie dag jong dame opsoek na betrekking verkope, en of enige werk wat ek kan tydelik uit help skakel 0728267209

Verdien R1500 min. Vir slegs 8 nagte en een Sondagmiddag per maand. Suide, moet vakansies kan werk. Verkorte C.V. na infosleepoversa.co.za

Is dringend opsoek na n handyman, sy sterkste punt moet welding wees. Ouderdom maak nie saak, moet ook asb geldige rybewys he. Kontak Drienie by 0844253330

Ek is dringend op soek na werk as: Persoonlike assistent, ontvangs, Debiteure, Krediteure Boekhou / pastel HR en Salarisse. Ek kanu ook opleiding gee. 072 378 3914

EK IS N BLANKE MAN, SOEK VERFWERK, 5O JAAR ONDERVINDING, BETROUBAAR,EERLIK, HARDWERKEND,SAL SELFS IN TUIN WERK INSAKE VERF OF TUIN WERK VAN VORIGE SMS, SKAKEL DOLF BY O761511883. BAIE DANKIE ROSESTAD

Rosa soek werk nie inslaap mandag tot vridag ek werk saterdag 0794075051

_____________________________________________________________________________________________

VERKOPE

Ek het n vensterblinder, die tipe wat hang om te verkoop. Dit is geskik vir n 3.5m lange venster/skuifdeur, 2.2 meter hoog en in n goeie toestand. Beige van kleur. R 100 of naaste aanbod. Skakel Eddie by 083 454 9277

EK HET 8 duim beanch grinder prys R700 asook n gasskottel braaier sonder gasbottel prys R400 Skakel Carl by 0824477061

Ek het n pragtige tekening van Bobby Skinstad wat geraam is, asook n krieketkolf van die destydse Goodyear Vrystaat Eagles wat geteken is. Ek soek R800 vir altwee. Kontak Morne by 0844003948

2 gloeikamp Bell & Howell Oorhoofse Projekter met toebehore R400, GBC SHREDMASTER papier snipper masjien R320, Staal vensterraam 1.65m x 1.15m, 16 ruite, 3 vensters, plat-yster diefwering R450 SEL 0737728890

Defy 20 lt mikrogolf nog nuut. Te ruil vir kontant. R500 . Of naaste aanbod. 0739115861

No 12 en 13 skoene R300 2. Silwer mans armband R500. Kobus 0823815749

Ek het n 1400 nissan bakkie canopy vir R1500 goeie kondisie skakel 0728267209

DRINGEND NOG VANDAG EK HET N KELVINATOR ELEKTRIESE KABEL STOOF MET SY KABEL NOG VANDAG VERKOOP VIR R 800 KONTANT , VRA HUL ASB. KONTAK 079 801 3170

________________________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Marcus Prince baie dringend opsoek na ‘n rolstoel. Baie dankie, Denise Hunter. Tel: 051 433 4123 in werksure

Ek is opsoek na tweedehande motor band vir ‘n Uno size 13″ om oor te koop, dringend. Skakel Alecia 064 755 3772

Het enige iemand dalk ekstra baba skoonmaak middels vir n baba wat in die week gebore word,
Wat iemand dalk nie gebruik nie.
Skakel 0826303059

Op soek na n buitedeur vir my buitekamer. Kontak Johan by 0836399519

Ek is opsoek na ‘n koffiemeul wat nog werkend is. Elektries of hand een, opsoek na ‘n werkende video opnemer asook na iemand wat weet waarom rou chillies tekoop in groot maat? Magdaleen 0820445413

Ek is opsoek na skoon skaapmis. As iemand my daarmee kan help asb. My kontak no. is 0733783733. Baie dankie, Dirk.

The post Koop en Verkoop – 27 Feb 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!