Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

TRUMP BENOEM GORSUCH AS KONSERWATIEWE REGTER

Pres. Donald Trump het die 49-jarige Neil Gorsuch ’n konserwatiewe regter benoem om die plek van wyle regter Antonin Scalia in die Amerikaanse hooggeregshof te vul. Gorsuch, regter van Denver in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

WEN ‘n Matriekafskeidpakket (R3000.00) met Engo

Hoe klink ‘n matrieksafskeidpakket ter waarde van R 3000.00 om jou matrieksafskeid spesiaal te maak? Wel, kry jou kaartjie na die Engo Matriekafskeid-Expo vanaf 15- 18 Februarie met ‘n hoof modeskou...

View Article


Koop en Verkoop – 01 Feb 2017

POSTE EN BETREKKINGS Soek betrekking – het die volgende ondervinding. Doen volledige boekhouding tot proefbalans op pastel 14. Asook debiteure ,en krediteure. Ondervinding in konstruksie admin. Dadelik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 BRANDSTOF DIEWE OP BORGTOG VRYGELAAT

Vyf verdagtes wat daarvan aangekla word dat hulle vyf miljoen rand se brandstof gesteel het, is na hulle hofverskyning op borgtog vrygelaat. Sandile Sikhosana, ‘n vulstasie eienaar in Tembisa aan die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

AMPTENAAR IN HOF VIR BEDROG, KORRUPSIE

’n Amptenaar van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley verskyn vandag in die hof nadat hy gisteroggend weens beweerde bedrog en korrupsie van R2,2 miljoen in hegtenis geneem is. Die amptenaar,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

JONG VROU KRY R7,5 MILJOEN Ná PADONGELUK

Die hooggeregshof in Pretoria het beslis dat ’n jong vrou, wat in 2012 onder meer ‘n ernstige breinbeserings in ‘n padongeluk opgedoen het, sowat R7,5 miljoen by die Padongelukfonds moet kry. Keonne...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

MAN KRY 20 JAAR VIR VERKRAGTING VAN SEUN

’n Man is 20 jaar tronkstraf opgelê vir die verkragting van ’n tienjarige seun in 2015. Die 28-jarige Clinton Killian is vroeër vandeesweek in die streekhof op Uitenhage in die Oos-Kaap gevonnis. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC-JEUGLIGA GAAN AANKLAGTE TEEN MAHLANGU INDIEN

Die ANC-Jeugliga in Gauteng sê hy gaan vandag aanklagte van moord teen die voormalige Gautengse LUR van Gesondheid, Qedani Mahlangu, indien. Mahlangu het kort ná die Gesondheidsombudsman se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SOLDAAT SKIET VROU DOOD; 3 ANDER GEWOND

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en die polisie soek steeds onverpoosd na die skutter wat na bewering sy verloofde se suster doodgeskiet en drie ander mense in Ntuzuma in Durban gewond het. Een...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PROTESOPTOG TEEN INVOER VAN HOENDERSTUKKE

Meer as 300 vakbondlede en verteenwoordigers van die pluimvee bedryf het gister aan ‘n protesoptog in Pretoria deelgeneem teen die invoer van hoenderstukke wat na berig word reeds tot groot afleggings...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 LIGGAME BY HEIDEDAL-WINKELSENTRUM GEVIND

Die polisie ondersoek ‘n saak van moord nadat ‘n lid van die publiek op die liggame van drie jong mans naby die Heidedal-winkelsentrum in Bloemfontein afgekom het. Die mans was tussen 16- en 21-jaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KLAGTE TEEN GERRIE NEL INGEDIEN

Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat ‘n klag teen die voormalige staatsaanklaer, Gerrie Nel, ingedien is. Die NVG sê hy ondersoek die geldigheid van die aanklag, maar dat daar nog nie met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LEERLING STEEK 3 ANDER MET SKERP VOORWERP

Drie leerlinge van die Lentegeur Sekondêre Skool in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte, is beseer toe hulle deur ‘n ander leerling met ‘n skerp voorwerp gesteek het. Daar word vermoed dat die voorval...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

MUNISIPALITEITE IN NOORD-KAAP SKULD ESKOM R600 MIL.

Twee munisipaliteite in die Noord-Kaap het in gebreke gebly om ‘n ooreenkoms met Eskom te bereik oor die betaling van agterstallige skuld. Die Ubuntu-en Renosterberg-munisipaliteite skuld Eskom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 03 Feb 2017

POSTE EN BETREKKINGS Eks op soek na iemand wat weet wat herstelwerk aan yskaste kan doen , wat nie MAL PRYSE vra nie. Kontak of Whatssap: 079 801 3170 Is 32 jarige blanke man soek enige vurkhuiser,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NOG REëN OP PAD VIR VRYSTAAT

Vrystaters en Noord-Kapenaars juig behoorlik na afloop van die milde neerslae wat die afgelope naweek voorgekom het. Reënvalsyfers wissel, maar oor die algemeen het meeste gebiede tussen 40mm en 100mm...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC-VROUELIGA STEUN NKOSAZANA VIR PRESIDENTSKAP

Die president van die ANC-vroueliga, Bathabile Dlamini, sê die liga skaar hulle agter Nkosazana Dlamini-Zuma as hul kandidaat vir die presidentskap van die ANC, omdat sy volgens hulle, die party en die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ONDERSOEK DOOD VAN 94 PSIGITRIESE PASIëNTE, VRA DA

Die DA wil hê die Menseregtekommissie moet dringend die dood van 94 psigiatriese pasiënte in Gauteng ondersoek, aangesien dit volgens die party op ‘n growwe skending van menseregte neerkom. Die party...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

BEKENDE MOTORFIETSJAER STERF IN ONGELUK

‘n Bekende motorfietsjaer en voormalige Suid-Afrikaanse kampioen, Gavin Ramsay van Boksburg, is dood ná ‘n ongeluk Saterdag op die Killarney-renbaan naby Kaapstad. Volgens ‘n Killarney-woordvoerder,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klassieke Skouspel eersdaags by Vrouemonument

“Dit is nie enige konsert nie.” So sê Paul Loeb van Zuilenburg, die dirigent van die Bloemfontein Filharmoniese Orkes (BPO) oor die Monument Klassieke Skouspel wat op 24 Maart by die Vrouemonument...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live